Modulekode | SEC 878 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Deur die gebruik van toepaslike metodologiese benaderings en navorsingsmetodes word geselekteerde aspekte uit verbandhoudende modules in veiligheidstudies op spesifieke veiligheids- of strategiese gevallestudies en vraagstukke van belang toegepas. Benewens die beklemtoning van metodologiese aspekte en geselekteerde navorsingsmetodes, word aandag ook geskenk aan die ontwikkeling, struktuur en skryf van navorsingsverslae op die gebied van veiligheidstudies. Die uitkoms van hierdie module is ’n goedgekeurde navorsingsvoorstel oor ’n veiligheids- of strategiese tema vir die miniverhandeling, wat ook aan etiese riglyne voldoen. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Politieke Wetenskappe |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App